ZONDER VLEUGELS

| Europese swael |

 

 

 

Europese Swael, Hirundo rustica

Die Europese swael is ín oertrekvoŽl: as daar op skool oor trekvoŽls gepraat word, dan is die Europese swaeltjie die geliefkoosde voŽl om dit te illustreer.
Dit zal niemand verbaas nie, Europese swaeltjies behoort nou eenmaal tot de kampioene onder die trekvoŽls.
Twee maal per jaar lÍ hulle duisende kilometers af as hulle na Suid-Afrika en terug vlieg.
Iewers in Maart kom hulle by ons terug en soek hulle hulle nes weer op, wat meestal in die stalle van plase is.
Dieselfde neste word elke jaar weer gebruik.
As die eerste swaeltjies verskyn is dit ín teken vir al die mense wat na voŽls kyk, dat die lente aanít kom is.
Swaeltjies is baie lief om in die nabyheid van mense te wees.
In die stalle op die plase kan hulle lekker smul van al die baie insekte wat daar is. In een seisoen maak hulle verskillende broeisels groot. Die eerste trekvoŽls wat in die lente aankom, is normaal te sien oor damme en riviere. Dis omdat hulle die meeste insekten daar vind.
RoofvoŽls soos europese sperwer en europese boomvalk is gevreesde vyande van die europese swael.
Hulle sÍ van die europese boomvalk dat dit saam met sy voedsel op trek gaan.
Die nederlandse beeldende kunstenaar Erik van Ommen het ín boek geskryf en ín tentoonstelling gemaak oor die reis van die swaeltjie na Suid-Afrika en terug.
Die boek (met die gedig) 'De Zwaluwen van Singraven' het in September 2006 verskyn.


(met dank aan Marius DíHondt en Joey van Tonder)
 

 

 

 

 

contact: yves @ zondervleugels.be